Huis Wittekruin bied versorging vir verswakte bejaardes in dubbel en enkel kamers.
Daar is ook ‘n beperkte aantal enkel en dubbel woonstelle vir bejaardes
Leefreg Wooneenhede – Woonreg word gekoop by GHBM wanneer daar persone uit trek of testerwe kom gee GHBM (‘n Artikel 21 maatskappy van die N. G. Kerk) weer die volle bedrag terug. “Ons Dien Met Deernis”

Video
Rating & Reviews
0
0 reviews
Contact Form