Hebron, ‘n stukkie hemel op aarde, is geleë bo-op die Piketberg, in die area bekend as Piket-bo-Berg, in ‘n pragtige natuurskone omgewing. Daar is ‘n teerpad tot op die plaas. Hebron-plantegroei is hoofsaaklik fynbos, olywe en medisinale plante wat verbou word vir die vervaardiging van komplementêre medisyne.

Video
Rating & Reviews
0
0 reviews
Contact Form