THE ART OF THINKING WITH SOUNDS

Weskus Studio is ‘n opname-ateljee wat opnames, musiekverwerkings, na-produksie (meng en bemeestering), albums, enkelsnitte, advertensies, oorklankopnames, radio voorleggings asook liedjieskryf aanbied. Neem jou musiek of projek professioneel en gemaklik op.

Video
Rating & Reviews
0
0 reviews
Contact Form