Vredenburg Diere Hospitaal
Dienste:
Vredenburg Dierekliniek bied omvattende mediese en chirurgiese sorg aan vir jou troeteldier.
Tandheelkundige konsultasies en skoonmaak (voorkomende sorg), X-strale en tand eksraksies soos benodig.
Ons doen chirurgie op alle troetel, produksie, perde en eksotiese diere. Chirurgie is ‘n passie vir beide Dr Rust en Dr v.d. Merwe.
Voorskrif en terapeutiese dieëte beskikbaar
Ons besoek plase om kudde gesondheid te assesseer, inseminasies en sonar te doen, en te assisteer gedurende noodgevalle.
Ons is mal daaroor om met groot wild te werk. Ons doen pyling, narkose en algemene chirurgie op jou plaas in die veld.
Ons skanderings dienste sluit radiografie (x-strale) vir die ondersoek van breuke in, skelet en spier probleme asook heup en elmboog displasie.
Ons doen of bloed analiese self by die praktyk as benodig, of ons kan dit wegstuur vir verdere analiese. Ons sal ook altyd aan kliente die resultate vn die analiese verduidelik.
- Email info@vburgdiere.co.za
We write rarely, but only the best content.