

- Days Listed: 224 days
- 305 Views
- Print Page
Skoonheid- en gesondheidsalon.Persoonlike aandag en professionele diens aan elke individu binne n ontspanne atmosfeer.
By Salon Sanet is ons passievol omtrent natuurlike skoonheid…..al jou sproeitjies,dimpels en lyntjies.
Ons verskaf n volledige diens van skoonheid- en lyfsorg aan alle ouderdomme!
Bederf jouself of jou geliefdes met n lekker pamperlang.
Ons uitgebreide dienste sluit in:
Gesigbehandelings,gevorderde afskilferings, massering,wakse,pedikuur,manikuur,gellish en
“pamper- and bridal parties”.
Verskaffers van:
Environ
Nimue
RVB
Bio-Sculpture
MorgonTaylor
Essie
Gellish,
Medipod
Medi-Heel
LCN
Video
Rating & Reviews
Contact Form
Listings Nearby
Looking for something different? Check these nearby listings.